Suiker, kameraad, ons moet praat ...

DIE SUUR VAN SOET

Suiker, kameraad, ons moet praat ...

Ja, ek is verslaaf aan soetgoed en die kenners sê dit is verkeerd, maar suiker het my al waardevolle lewenslesse geleer wat my altyd sal bybly, skryf VIV VERMAAK.

Hi. My naam is Vivienne. Ek is verslaaf aan suiker.

My laaste relapse was verlede Vrydag. By die bakkery in die Pick n Pay in Germiston. Ek het drie soorte gebak in 'n ry geëet. 'n Sny sjokoladekoek, ’n vlaskyf, en my gunsteling: 'n éclair.

Die sjokoladekoek het dit nie eens verby die geblikte ertjies gemaak nie. Ek het die boksie oopgeskeur, twee vingers deur die versiersuiker gesleep en dit so in die stap afgelek. Dit vat so vyf sekondes voordat die suiker inskop. Suiker versoorsaak ’n dopamien- en serotonienreaksie in jou liggaam...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.