Span jou nuwe besem in en leef ligter in die nuwe jaar

GOED BEGIN …

Span jou nuwe besem in en leef ligter in die nuwe jaar

In met die nuwe, uit met die oue. MICHÈLE MEYER en haar vriende pak uit (en gooi uit en gee aan).

DIS die eerste Saterdag in Januarie. Ons boekklub-stokvel-hoofmeisie bel. Sy praat haastig, sy moet iets dringends afhandel. Voor haar man tuis kom. Maandag begin sy weer werk en sy’t nét vandag. Ek wil weet wat haar so jaag.

“Ek gooi uit, geskifte lakens en so. Maar hy ... dis sy skoene. Hy’t ’n versameling wat dateer uit neëntien toet. Hy klou verbete in die geloof dat diksool-Caterpillars weer in die mode sal kom. As ek hulle bietjies-bietjies laat voete kry, kom hy nie agter nie.

“Mens kan nie die jaar so oorlaai begin nie.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.