9 maniere om uit te reik in ’n tyd sonder aanraking

DOEN AAN ANDER

9 maniere om uit te reik in ’n tyd sonder aanraking

Wat kan ’n mens dóén wanneer ’n pandemie jou hulpeloos laat voel? MICHÈLE MEYER kyk na die sorg anderkant selfsorg.

BEHALWE dat baie van ons onseker is oor wat voorlê noudat ons vir 21 dae as ’n land op slot gaan wees, is daardie gevoel dat jou hande afgekap is. Wat is daar wat jy daadwerklik kan doen?

In belang van die gemeenskap: Moenie siek word nie en moenie ander mense se lewe in gevaar stel nie. Om soos Donald Trump en Jair Bolsonaro, Brasilië se president, te sê die Covid-19-virus is nie so erg nie, is selfsugtig en domastrant.

Daar is ’n verskil tussen sosiale afstand en sosiale isolasie. Wanneer jy self versorg is en optimaal fuksioneer binne die beperkinge van sosiale afstand, is jou volgende verantwoordelikheid om uit te reik na ander. Om hand by te sit sal boonop help om jou eie angs te beheer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.