Antie Rona het kô kuier

MENSLIKHEID

Antie Rona het kô kuier

Sy vat die kos uit ôs se borde uit, en die krimmels af van ôs tafels af. Maa as ôs kan bid, moed hou en ôs se deure toe hou wanne Rona kô klop, dan sal ôs annekant uitkô, skryf OLIVIA M. COETZEE.

NOU vi dies wattie wietie, “Rona” issie die meisie af in die paddie, maa ek praat hie van Covid-19 of die coronavirus wat annie begin van Maart uitgestiek het hie in Suid-Afrika.

Een ding wat ek dankbaa is vi wanne dit kô by Suid-Afrikaners, en die res van Afrika se mense, is ôs level van kan ghaai maak van ’n ding. Daa is altyd ’n challenge, of ’n grap, of  ’n meme wat uitstiek net om die swaa wat mens mien liewe te teckle, wan alles voel bietere as mens kan lag oo die situasie; dit maak dinge ligter. Dis oek hoe corona somme Rona geraakit, en soe deal ôs oek met Rona, net soedat ôs kan deu dit kô.

Maa hoe gat die gebee? Hoe gat ôs kan liewendig annekant uitkô wanne minister Zweli Mkhize praat van ses of siewe van elke 10 mense in Suid-Afrika gat vi Rona dra...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.