Lank lewe die restaurant!

KATASTROFE IN DIE KOMBUIS

Lank lewe die restaurant!

Wat is op die spyskaart vir die restaurantbedryf? ANNELIZE VISSER nooi haarself vir ’n denkbeeldige ete om na te dink oor die impak van Covid-19 op restaurante, en oor hoekom dit saak maak.

KOM ons gaan breek brood in Breëstraat.

Daar is gerookte salm en roereiers by Red! The Gallery en warm witsjokolade met laventel by Folk Coffee Anthropology.

By True Italian Art Café maak sjef Luca di Pasquale sy eie Siciliaanse wors, en wie’t lus vir die vistoebroodjie by La Tête? Die spyskaart verander daagliks by The General Store. Daar is taco’s by SMAK, en vir tapas kan jy kies tussen Locanda Villa 47 en, as jou geld jou sak brand, Liam Tomlin se Chefs Warehouse and Canteen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.