GRATIS KOOKLESSE
Jan Hendrik, Jamie, Siba en Massimo – kook en klets met die wêreld se topsjefs
Van New York tot Johannesburg, Londen tot Lima – restaurante oral se deure is toe. Maar 'n onverwagse meevaller van hierdie situasie is dat van die wêreld se topsjefs nou by die huis kook en hul ervarings op sosiale media deel. ANNELIESE BURGESS verduidelik waar jy saam kan kook, kyk en leer. (Wenk: As jy nog nie op Instagram is nie, is dit hoog tyd!)

Deel
Bertus Basson
Hy was in 2019 Suid-Afrika se Sjef van die Jaar. Ek was mal oor sy eerste kookboek en ’n bietjie minder oor dié daarna, so ek is heel verbaas dat hy nou loshande my gunsteling-grendelkok op Instagram is.
Sy vrou, Mareli, skiet die video’s op 'n selfoon en sy seuntjie, Theodore, sit op die toonbank of hardloop rond en maak geselsies. Die uiteinde is vierkantige video’tjies met Bertus wat in sy Afrikaans-gegeurde Engels met jou gesels en stap vir stap wys hoe om 'n gereg te kook...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.