OKKULT JOU HIER, OKKULT JOU DAAR
Bid jou aan: Satanisme se donker diakens is die hel in
Die stigters van Suid-Afrika se eerste amptelike ‘Satanistiese Kerk' is op ’n sending om Sataniste se beeld na buite te poets, maar swyg soos die graf oor hul ledetal, skryf YOLANDI GROENEWALD.
OKKULT JOU HIER, OKKULT JOU DAAR
Bid jou aan: Satanisme se donker diakens is die hel in
Die stigters van Suid-Afrika se eerste amptelike ‘Satanistiese Kerk' is op ’n sending om Sataniste se beeld na buite te poets, maar swyg soos die graf oor hul ledetal, skryf YOLANDI GROENEWALD.
DEEL
SATANISTE is nie meer wat hulle was nie, of so wil Riaan Swiegelaar ’n mens graag laat glo. Of dalk was hulle nog nooit wat die res van ons gedink het hulle is nie.
Swiegelaar is saam met Adri Norton die stigters van die Suid-Afrikaanse Satanistiese Kerk, wat nou amptelik as ’n kerk geregistreer is. En hulle is goeie mense wat hulle nie ophou met diere of babas offer of bloedorgies of allerhande sulke boosaardighede nie. Trouens, sê Swiegelaar, “regte” Sataniste aanbid nie eens die duiwel nie, want hulle glo nie so iets bestaan letterlik nie.
Satanisme is volgens Swiegelaar ook nie meer die duistere ondergrondse beweging waarmee geslagte Suid-Afrikaners banggepraat is nie. “Dis ’n vreedsame, atëistiese godsdiens,” vertel Swiegelaar. Met rekenings op Facebook, Instagram, YouTube en al...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
Ventilator-tekort: Ons gaan klippe kou
Martha Ngoye: Die astrante heldin
Afrikaanse musiek: van preuts tot platvoers
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.