EK reken dit is alles Marie Kondo se skuld. Daai Japannese regruk-en-wegsmyt-ghoeroe wat jou aanspoor om netjies en minimalisties te lewe.
Dit was Kondo se sogenaamde KonMari-metode, tesame met die ongekende koronakrisis en byna 40 dae van afsondering en inperking in ’n klein ruimte wat my ’n misdryf laat pleeg het. Soos Will Ferrell se karakter gesê het in die film Anchorman: The Legend of Ron Burgundy: “Boy, that escalated quickly.”
Maar as ek dié ervaring teen ’n stadige tempo terugspoel, maak dit dalk alles sin...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.