Pythagoras, Leonardo da Vinci, Mahatma Ghandi, Franz Kafka, John Harvey Kellogg en Leo Tolstoy is lede van ’n klub. Wie wil nie onder sulke geselskap getel word nie?
Al wat jy hoef te doen, is om op te hou vleis eet. Hulle is almal vegetariërs. Hulle, en rofweg 624 miljoen ander, want na raming is 8% van die wêreldbevolking vegetaries. Baie van hulle is dit nie soseer uit oortuiging nie as uit armoede. As daar kans is om vleis te eet, sal hulle. Meesal is daar nie kans nie.
Die Grieke, byvoorbeeld. Tot enkele dekades gelede was die enigste vleis wat baie eilanders – almal hondarm – geëet het, die Paaslam een keer per jaar...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.