KORTVERHAAL | Optelsom

HOU AAN SKRYF!

KORTVERHAAL | Optelsom

KATE BESTER is die skrywer van die derde verhaal in ons skryfuitdaging aan lesers. Dis 'n storie wat handel oor die liefde, die dood – en 'n kakie linnebroek.

Wie om twaalfuur snags na die strand toe wil gaan
op die skuimoorplaste rotse wil staan,
sal dan vêr uit die see ... die robbe sien ry.**

Hy trek sy knieë op en leun terug op sy handpalms. Sy kniekoppe lyk benerig in die broek wat sy daardie tyd vir hom gekoop het.

Lente. Maanlose nag. Sterloos. Bybelswart. Die strate lê laag soos voortvlugtendes. Vissersbote wieg effens op die sluimerende oseaan. Uitgestoot uit die aarde staan hulle reddeloos – die huise langs die kaai, blind soos duinemolle. By die hawe flits die vuurtoring se oog geduldig om en om. Die dowe, verstomde dorp slaap. Hy hoor die dorp asemhaal. Hy kan die dou hoor sak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X