Goudvisse en waterblomme in Kleinwingerd se sinkdam
Rudolf Perold, Prince Alfred Hamlet
Wat ’n lekker uitnodiging (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2020-10-06-wys-vir-ons-jou-tuin/) om die gunsteling-deel van my tuin met Vrye Weekblad te deel. Ek woon in die Kaapse middestad, maar met die grendeltyd het ons na ons naweekhuis in Prince Alfred Hamlet geskuif en is nou nog hier – dit was so ’n geleidelike trek oor ’n paar maande. Nadat ek ’n internetlyn laat installeer het om hiervandaan te werk en desnoods 'n wasmasjien aangeskaf het (klere was met die hand is net so lank snaaks), het ek besef ons bly nou inderdaad permanent op die platteland! ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.