Waaroor skryf ons dié week in #Dopbedonnerd, vra MELVYN MINNAAR. Dis 'n zero-alkohol-uitgawe, sê ANNELIZE VISSER. Jy's nie ernstig nie, sê Melvyn. Hy bring sy kant met druiwesap, nagmaalwyn en 'n ode aan 'n enkele glas; KARIN BRYNARD en MARGUERITE VAN WYK lewer elk nugter bydraes; GERHARD GREYVENSTEYN maak tee en JAN HENDRIK VAN DER WESTHUIZEN deel 'n resep vir rooibos-gerookte forel. Só kom ons deur die droogte.
Sy drink al vir 20 jaar nie meer nie, skryf Karin Brynard, en als gaan vlot. Geen kans dat sy byvoorbeeld laataand oor 'n woord soos “verwelkomingsvonkelwyn" gaan struikel nie. Dis alleen die dikbodemglase wat die partytjie effens bederf.
Ek reis lig deur die lewe, nooit verlang ek na Jesus as die drank op 'n bruilof opraak nie. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SAÚDE
DOPBEDONNERD Nr. 8 | Die droëbek-uitgawe
Waaroor skryf ons dié week in #Dopbedonnerd, vra MELVYN MINNAAR. Dis 'n zero-alkohol-uitgawe, sê ANNELIZE VISSER. Jy's nie ernstig nie, sê Melvyn. Hy bring sy kant met druiwesap, nagmaalwyn en 'n ode aan 'n enkele glas; KARIN BRYNARD en MARGUERITE VAN WYK lewer elk nugter bydraes; GERHARD GREYVENSTEYN maak tee en JAN HENDRIK VAN DER WESTHUIZEN deel 'n resep vir rooibos-gerookte forel. Só kom ons deur die droogte.
Deel
Die lewe op die waterkar
Sy drink al vir 20 jaar nie meer nie, skryf Karin Brynard, en als gaan vlot. Geen kans dat sy byvoorbeeld laataand oor 'n woord soos “verwelkomingsvonkelwyn" gaan struikel nie. Dis alleen die dikbodemglase wat die partytjie effens bederf.
Ek reis lig deur die lewe, nooit verlang ek na Jesus as die drank op 'n bruilof opraak nie. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Annelize Visser
JoernalisAnnelize Visser is ’n skrywer en vertaler en was tot in 2021 lid van die Vrye Weekbladspan. Sy werk tans as storieverteller by ’n internasionale gesondheidsorgprojek. Sy woon in Darling, maar vermoed sy is nie regtig vir die platteland bestem nie.