×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
’n Kat soos Fellini

KORTVERHAAL

’n Kat soos Fellini

Die kat maak nie meer vir haar saak nie. Sy sal nie meer soos die Egiptiese Bastet haar wenkbroue afskeer met sy dood nie, skryf NANETTE VAN ROOYEN.

ZOLA lig haar hand uit die skottelgoedwater en skud die seep af.

“Jy vra hoekom ek nie weer man wil vat nie?” Sy lê haar een hand oor die linkerbors en skud die tiet. “Is om my mense glo dat my kind dan vuil melk sal inkry.”

Ek kyk na die watermerk van haar vingers op die blomjurk. Agter haar klap die kombuisdeur toe. My skouers ruk, maar dadelik is die lug warmer in die kombuis. My ongemak was maar al die tyd net die koue trek tussen my blaaie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.