Gratis
Nanette van Rooyen
SkrywerNanette van Rooyen het vir sowat 18 jaar as redakteur by verskeie uitgewers gewerk terwyl sy self skelm geskryf het – totdat sy ’n kortverhaalkompetisie gewen het met “Tollie Hans”. Daarna skryf sy voltyds kinderboeke, jeugverhale, volwasse kortverhaalbundels en ’n roman, Chinchilla, as deel van haar meestersgraad in kreatiewe skryfwerk onder toesig van Etienne van Heerden.
Meester van mite en magiese realisme