Teevee en High Fivers

AGTERBLAD

Teevee en High Fivers

PIET CROUCAMP, bydraende redakteur van VWB, deel die liedjies wat hom na aan die hart lê en ALI VAN WYK vertel ons wat die moeite werd op die Teevee is.

  • 05 April 2024
  • Vrye Tyd
  • 7 min om te lees
  • artikel 16 van 27
  • Piet Croucamp and Ali van Wyk

My ma het altyd gesê dat sy, midde die ontsaglike gekompliseerdheid van haar bestaan, net in staat was om vir een van die mans in haar lewe werklik lief te wees. Ek het vyf liedjies gaan soek wat my aan my ma se begrip van liefde herinner en nie heeltemal vreemd is aan my eie lewenservarings op die hoofweë van die wêreld nie.

1.The First Time Ever I Saw Your Face – Roberta Flack

“The first time ever I saw your face" is oorspronklik deur Ewan MacColl vir sy vrou Peggy Seeger geskryf. Peggy Seeger het die liedjie die eerste keer in 1957 met die titel “The First Time" opgeneem. Verskeie folk-kunstenaars het diverse verwerkings gedoen voordat Roberta Flack dit in 1972 opgeneem het. Om die een of ander rede herinner Flack se sielvolle weergawe my aan die geboorte van my dogter, veral die eerste paar verse...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.