Duane se dubbel is hier

SPORT

Duane se dubbel is hier

Die naweek is daar twee watertand-rugbywedstryde terwyl ons aan die soek is vir nuwe bloed, soos die Bulle se Cameron Hanekom, skryf LOUIS DE VILLIERS.

SO 2007 was ek en ’n pêl die enigste verslaggewers toe Vrystaat teen die Pumas gaan speel het in die bisar genaamde Johan van Riebeeck-stadion in Emalahleni, toe nog bekend as Witbank.

Dit was ’n flou wedstryd en ons is twee maer ouens, 'n oostewindjie het ons ribbes gepiets.

Die Pumas het ’n 21-jarige losvoorspeler vroeg in die tweede helfte as plaasvervanger opgestuur en ons twee het gou-gou goddank geraak; hier’s dalk ’n ou om oor te skryf...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.