LESERSBRIEWE | As ons só aanhou, is daar binnekort niks meer oor ...

DIE KAS IS KAAL

LESERSBRIEWE | As ons só aanhou, is daar binnekort niks meer oor om te steel nie

Wat ons almal verstom laat staan, is die feit dat staatskaping so onder die radar gepleeg is, dat geen man, moer, of muishond daarvan geweet het nie.

'n PROFEET het in die voortyd staan en aanskou hoe 'n kleptokraat deur sy gemeenskap opereer en alles steel en verslind wat voorkom. Toe hy van aangesig tot aangesig met hierdie kleptokraat kom, vra hy hom of daar nie 'n stadium kom waar hy te moeg raak nie, of wanneer die skaamte oor die stelery te groot raak om te absorbeer.
Hierop antwoord die ou dat sy vrees groter is as of die moegheid of die skaamte...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X