LESERSBRIEWE | ’n Hollikaner kyk ‘met een groot hart’ na ...

ONS VIR JOU

LESERSBRIEWE | ’n Hollikaner kyk ‘met een groot hart’ na Suid-Afrika

'n Nederlander met een voet in Suid-Afrika sê ons het die afgelope 25 jaar “afgegly naar kommervolle land".

EK stuur julle die e-pos uit Holland omdat ek nou twee weke weer in Holland is.

“Ek doen al 25 jaar lank projekte in Suid-Afrika vanuit my organisasie Eye For Others. Ons fokus op kinders, vroue en jongmense. Ek was vroeër by die special forces in die Dutch Police, ek het my eie besigheid gehad.

Laast jaar het ek my Koninklijke Ridderskap gekry vir my werk in Suid-Afrika en Nederland. Suid-Afrika is my tweede thuisland en ek noem myself een Hollikaner...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X