Ace en Busi – gewond en in ’n hoek vasgekeer

DIE LARM ARM KOM

Ace en Busi – gewond en in ’n hoek vasgekeer

Twee van die leiers van die anti-Ramaphosa-terugvegbende kan nóú op hul gevaarlikste wees, skryf NATASHA MARRIAN.

  • 20 Desember 2019
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • artikel 4 van 29
  • Natasha Marrian

DAAR wag 'n dag van afrekening vir die terugveg-brigade in die eerste helfte van die nuwe jaar. Al die tekens is daar en wegkruipplek raak al hoe minder. Die twee in die middelpunt van die groep, wat hard veg teen pres. Cyril Ramaphosa se skoonmaakpogings, is die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, en die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane.

Daar is tekens dat hul posisie al hoe meer in gevaar is.

Die minister van justisie, Ronald Lamola, die nasionale direkteur van openbare vervolging, Shamila Batohi, en die nuwe hoof van die direktoraat in die nasionale vervolgingsgesag (NVG) wat op staatskaping fokus, Hermione Cronjé, het vandeesweek na die Verenigde Arabiese Emirate gevlieg om leiers daar te druk om die Guptas uit te lewer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.