KITSKENNIS | 40 van die bestes in ’n wenland!

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

KITSKENNIS | 40 van die bestes in ’n wenland!

“Het daar darem vanjaar iets positiefs in hierdie land gebeur?" vra iemand in die geselskap. As almal stilbly en net stip in die verte staar, is hier darem ’n paar dinge wat die stemming kan verbeter, skryf WILLEM KEMPEN.

DIE beste ding van jaareindlyste soos hierdie is dat hulle nie lang sinne hoef te bevat wat iemand moet skryf en ander mense moet lees nie. Die lys maak ook hoegenaamd geen aanspraak op objektiwiteit of volledigheid nie. En, getrou aan die tydsgees, is dit ook nie finaal nie: Laat hoor gerus onderaan van jou as jy enige item verwyder sou wou hê of iets anders sou wou byvoeg. Hou in gedagte dat (strydig met die tydsgees) ons jou mening heeltemal kan ignoreer as ons wil.

So, hier gaan ons, in totaal lukrake volgorde:

1. Die Springbok-rugbyspan wen die Wêreldbeker...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.