Hierdie jaar kom daar bloed op die water en drama in die tuig

ONSTUIMIGE POLITIEK

Hierdie jaar kom daar bloed op die water en drama in die tuig

Van die komende regsprosesse teen grootkoppe in die ANC en EFF, broedertwis in die VF Plus, die onbestendigheid van die DA en 'n totaal afwesige staat, gee PIET CROUCAMP 'n indringende blik op wat ons te wagte is in 2020. Hy sê hierdie jaar gaan Suid-Afrika se toekoms vir die volgende dekade op 'n wyse bepaal wat in die annale opgeteken sal word as pertinente geskiedenis.

DIE jaar 2020 gaan geeneen van Suid-Afrika se groter politieke partye ongeskonde laat nie.

Teen Desember 2020 sal ons enkele maande weg wees van die 2021 plaaslike regeringsverkiesing. Met die 2019 nasionale en provinsiale verkiesing het minder as die helfte van alle stemgeregtigdes die moeite gedoen om te stem en ons weet reeds dat nog minder Suid-Afrikaners in 2021 die politieke energie sal ervaar wat hulle tot by die stembus sal kry.

Eskom mag dalk net die enkele grootste faktor wees in 2021 se verkiesing. 'n Kraglose Soweto, Alexandra, Diepsloot, Nyanga, Gugulethu en Crossroads sal die ANC spesifiek, maar waarskynlik alle plaaslike besture seermaak by die stembus...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.