Ek soek Gwede Mantashe se kop

PAK JOU TASHE!

Ek soek Gwede Mantashe se kop

Dié minister doen ontsaglike skade aan die land en sy kiesers deur sy hardkoppige beleidsposisies in die mynbedryf en energiesektor, skryf PETER BRUCE.

DIE krom, windskeef vingers van die noodlot en die reg wys stadig maar seker na die skuldige: Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energiesake, wat vir ons stadige, eintlik onsigbare, reaksie op Suid-Afrika se energiekrisis verantwoordelik is. Mantashe het vroeër in die jaar die aandag ontsnap toe Eskom nie sy belofte aan pres. Cyril Ramaphosa nagekom het om nie beurtkrag voor 13 Januarie in te stel nie.

“Ek’s nie die minister van Eskom nie,” het Mantashe uitgeroep toe Jabu Mabuza sy eie kop as Eskom-voorsitter aangebied het nadat beurtkrag die land Kerstyd in donker gedompel het.

Ramaphosa se vyande het toe hul woede uitgehaal op Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, (of liewer net die volume nóg hoër opgedraai) en ook sy kop geëis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.