Liberalisme is ’n ‘white thing’

ÓF REVOLUSIONÊR ÓF RASVERRAAIER

Liberalisme is ’n ‘white thing’

Daar's ’n diepgesetelde haat vir swart liberale op die Suid-Afrikaanse politieke landskap. Jy is óf ’n revolusionêr óf ’n sell-out, ’n Uncle Tom óf ’n straatmeid, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

OP die Suid-Afrikaanse politieke landskap is jy óf ’n revolusionêr óf ’n liberaal en rasverraaier.

Vir so lank as wat ek kan onthou, was dit een van die ergste beledigings wat jy ’n swart Suid-Afrikaanse aktivis kon toesnou as jy hulle ’n liberaal noem. Om een of ander perverse rede was om ’n liberaal genoem te word gelykstaande aan om deel te wees van witheid en die apartheidstelsel (dit was in die 1980’s, voordat witheid in die woordeskat van die woke-mense beland het).

Ek onthou ’n ete in Yeoville in die 1980’s toe een van my gaste, wat voorheen in die Swartbewussynsbeweging was, aanhoudend na die ander gaste as liberales verwys het, net oor hulle wit is. Hulle was wel eintlik almal sosialiste, lede van die ANC ondergronds of klipharde anargiste. Maar oor hulle wit was, is alles wat hulle gesê het as “liberaal” en dus verraderlik beskou, en boonop rassisties...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.