Dié plan kan ’n president Malema oplewer…

GESUIWERDE ANC

Dié plan kan ’n president Malema oplewer…

’n Radikale suiweringsproses in sy geledere sou vir pres. Cyril Ramaphosa meer probleme skep as wat dit oplossings gaan oplewer, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

’N “POLITIEKE filosoof”, Tristen Taylor, het verlede naweek in die Sunday Times voorgestel dat pres. Cyril Ramaphosa vir sy eie beswil en dié van die land ’n suiweringsproses van stapel stuur.

Taylor maak verskeie goeie punte en geldige aansprake, maar sy gevolgtrekkings is problematies.

Die beste van sy argumente is dat “met elke dag wat verbygaan, word Ramaphosa swakker, sy vyande word sterker, die ekonomie verloor werksgeleenthede en sy bondgenote begin wonder”. Geen probleem tot daar nie, maar die idee van ’n suiweringsproses skep twee onmiddellike probleme...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X