POLITIEKE NOTABOEK | Vader Jacob, Vader Jacob, slaap jy nog?

GISTER SE MAN

POLITIEKE NOTABOEK | Vader Jacob, Vader Jacob, slaap jy nog?

Dalk was 'n Zuma-episode in ons postapartheid-geskiedenis onafwendbaar. Dalk moes die konfrontasie tussen stamgebonde, tradisionele Afrika en moderne demokrate die een of ander tyd plaasvind, skryf MAX DU PREEZ.

ONS kan nou amptelik ophou om van die “Zuma-faksie” van die ANC te praat. Die lasbrief vir sy inhegtenisneming bevestig oplaas dat die oubasie nou regtig nie meer deel van die politieke spel is nie.

Vergeet gaan ons hom nie maklik nie, nie vir 'n baie lang tyd nie. Die Zuma-tsunami se skade gaan nog dekades neem om heeltemal ongedaan gemaak te word.

Ek sou wou redeneer dat die grootste skade wat sy nege jaar aangerig het nie Eskom, staatskaping en korrupsie was nie, maar die manier waarop hy en sy vriende en meelopers ons politieke kultuur met goedkoop populisme, rasnasionalisme en etniese chauvinisme besmet het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X