POLITIEKE NOTABOEK: Eskom se ridder op ’n bont perd en die...

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK: Eskom se ridder op ’n bont perd en die Herman-en-Mmusi-show

MAX DU PREEZ skryf oor André de Ruyter, regter John Hlophe se skandes, en Herman Mashaba en Mmusi Maimane se planne.

DRUK is die laaste ding wat Eskom se nuwe hoofbestuurder, André de Ruyter, nou nodig het – hy kry genoeg van die vakbonde, die EFF en die terugvegbende van Ace Magashule.

Maar hy is een van die min ligpuntjies in wat na ’n donker jaar lyk, en tot dusver lyk dit asof hy terpentyn onder die stert van die energiereus gaan smeer.

Dalk is hy die ridder wat ons nou nodig het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.