8 vrae aan Roelf Meyer oor die nuwe Landbou-ontwikkelingsagentskap

LANDBOUSAKE

8 vrae aan Roelf Meyer oor die nuwe Landbou-ontwikkelingsagentskap

Die Landbou-ontwikkelingsagentskap (AGDA) is die afgelope week in Pretoria bekendgestel. Hierdie organisasie streef onder meer daarna om Suid-Afrikaanse grondhervorming uitvoerbaar te maak. Ons gesels met ROELF MEYER, die baasbrein agter hierdie projek.

VWB: Waar het die idee rondom hierdie inisiatief ontstaan?

Roelf Meyer: Ek is betrokke by die In Transformation Initiative (ITI), ’n niewinsgedrewe maatskappy wat daarna streef om vredesprosesse en konflikoplossing plaaslik en internasionaal te bevorder en te ondersteun. Laat 2016 het die ITI met kommersiële boere begin gesels oor wat gedoen kan word om grondhervorming in Suid-Afrika uitvoerbaar te maak. Die boere se reaksie het ons aangespoor om in September 2018 ’n breë konsultasieproses te inisieer. Dié proses het uitgeloop op vandeesweek se bekendstelling van die Landbou-ontwikkelingsagentskap (AGDA).     

VWB: Hoe gaan die AGDA werk?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.