SUID-AFRIKA se kalf is al lánk in die put, maar voordat ons die arme dier kan probeer red, moet ons blykbaar eers vir so lank as moontlik stry oor presies wat om te doen.
Wie se kalf is dit? Hoekom besit net sommige mense ’n kalf? Is daar meer as een eienaar, en hoe is die kalf gefinansier? Watter deel van die kalf behoort aan die bank, en by wie is die kalf verseker?
Hoekom is daar nie ewe veel bul- as verskalwers in die put nie? Wie se skuld is dit dat die kalf in die put is? Wanneer laas het die kalf-in-die-put-werpers om verskoning gevra daarvoor, en was dit ’n opregte verskoning?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
SA Poskantoor is van voor af in tamatiestraat