Waarom haat hulle hom so?
Waarskynlik hoofsaaklik oor drie dinge, wat nie apart van mekaar gesien kan word nie: hy het verskriklik baie geld; hy gebruik enorme hoeveelhede daarvan om die wêreld te probeer verander in wat hy dink dit moet wees; en hy is ’n onbeskaamde globalis met ’n afkeer aan nasionalisme van enige aard.
Soros self het al by geleentheid gesê: “Ek is baie trots op die vyande wat ek het. Dis ’n perfekte manier om iemand as ’n diktator of voornemende diktator te eien as hy my as ’n vyand identifiseer.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die slimste, oulikste én onnodigste nuwe tegnologie