MEER as 4,500 maatskappye het hul nuutste innoverings by vanjaar se CES (https://www.ces.tech/) uitgestal en die sowat 175,000 besoekers kon uit meer as ’n duisend sprekers kies om na te gaan luister.
Selfs al vind baie van die nuwighede nooit hul pad na Suid-Afrika nie, gee niks mens ’n beter idee van die komende jaar se trends as CES nie.
Tussen al die nuwighede wat verstom en verbaas, is daar ook dié wat pleinweg stoepit en belaglik is – en dikwels ewe interessant. Hier is ’n tendens, ’n oulike idee of twee, en ook ’n verspotte uitvindsel wat die oog getref het:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Op pad na swerms veglustige vlieënde slimfone