Harry en Meghan: (Amper) alles wat jy lees is politiek

‘ARROGANT’, ‘VERMETEL’, ‘VERBYSTER’

Harry en Meghan: (Amper) alles wat jy lees is politiek

'n Handvol Britse koerante is die hekwagters van nuus oor die koningsgesin. Van dié poniekoerante skryf net wat hulle wil; hulle weet die koninklikes deins weg van enige intieme besonderhede wat in hofsake op die lappe kan kom. Om te verstaan waarom die Sussexes besluit het om terug te staan as senior lede van die koninklike gesin en hul eie paadjie te loop, moet ons verstaan wat dié koerante se agenda is, skryf ADRI KOTZÉ

VIR tien dae al ontgeld die hoofletter- en uitroepsleutels op rubriekskrywers en koninklike korrespondente se sleutelborde dit.

Vergeet die feit dat Amerika se pres. Donald Trump opdrag gegee het dat Iran se mees senior generaal, Qassem Soleimani, gedood moet word. Of dat Iran “per ongeluk” 'n passasiersvliegtuig met 176 mense aan boord onderweg na die Oekraïne afgeskiet het.  

Nee, die Britse poniekoerante gee meer prominensie aan skrywers wat GESKOK en VERBYSTER is oor die ARROGANTE en VERMETELE Harry en Meghan wat die arme maar steeds waardige koningin VERLOËN, die beleërde koninklikes wil OPBREEK en boonop die belastingbetaler se geld wil VAT om in die VREEMDE in luukse te gaan lewe!!!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.