HOE kies ’n mens die beste nuwe apps wat in die afgelope jaar die lig gesien het, synde dit ’n onbegonne taak is om selfs net ’n fraksie van hulle self op die proef te stel? Jy google dit, natuurlik. Hier is ’n paar van die beste lysies waarop ek afgekom het:
Fast Company (https://www.fastcompany.com/90443104/the-25-best-new-apps-of-2019) – uit dié lys van 25 lyk hierdie een (https://apps.apple.com/us/app/adobe-fresco-draw-and-paint/id1458660369) baie belowend.
Fresco is ontwikkel deur dieselfde Adobe wat ook Photoshop, InDesign, Illustrator en ander gunstelinge van professionele kunstenaars geskep het. Fresco is spesiaal vir die Apple Pencil ontwikkel en maak teken en skilder met onder meer virtuele potlode en olie- of waterverfkwassies moontlik...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
40 van die bestes in ’n wenland!