Gradeplegtighede en die toekoms van ons land

SKUIWE IN DIE REGTE RIGTING

Gradeplegtighede en die toekoms van ons land

Tydens die gradeplegtighede in Stellenbosch het LESLIE VAN ROOI opnuut besef watter belangrike rol universiteite, maar ook gegradueerdes, het om in ons eie land en ook elders te speel. Hy beaam John Kani se siening dat ons as land en universiteitsgemeenskappe al ’n ver pad gestap het en dat dinge wel verander het, maar die onus rus op elkeen van ons om dit te laat aanhou verander.

MIN dinge inspireer so baie soos ’n gradeplegtigheid waar veral jongmense erken word vir hul harde werk. Ná jare van studies verwerf duisende studente jaarliks hul grade aan Suid-Afrika se universiteite.

Gradeplegtighede word veral inspirerend wanneer jy weet dat iemand oor die verhoog stap wat dalk harder as die ander moes werk juis omdat sy/haar omstandighede dalk moeiliker is. En só was dit weer hierdie jaar tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Desember-gradeplegtighede.

Kani bied inspirasie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.