AS jy van die huis af werk, soos al hoe meer mense deesdae doen, moet jy eenvoudig self plan maak om naastenby soos gewoonlik te kan voortgaan wanneer die krag afgaan.
Eerstens moet jy besluit vir watter soort elektrisiteitlose scenario jy voorbereid wil wees. Aan die een kant van die spektrum: ’n totale ineenstorting van Eskom se netwerk, wat jou vir etlike weke sonder krag kan laat. Aan die ander kant: gereelde maar ordelike beurtkrag wat jou sê nou maar drie of vier keer per maand vir ’n uur of twee op ’n slag gaan raak.
Eskom kan gaan doppies blaas..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Goeters wat die internet stadiger kan maak