KITSKENNIS | Matriek: dit gaan nie net oor slaag of druip nie

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

KITSKENNIS | Matriek: dit gaan nie net oor slaag of druip nie

Is die 2019-matriekslaagsyfer van 81.3% – die hoogste sedert 1996, toe die eerste nierassige nasionale slaagsyfer bereken is – rede tot optimisme dat die skoolonderwysstelsel oplaas aan die verbeter is, of bevestig dit juis dat standaarde bloot verlaag is om die uitkoms beter te laat lyk? WILLEM KEMPEN wil ook weet.

Is ’n hoër matriekslaagsyfer die beste maatstaf van hoe dinge in die skole gaan?

Op sigself is dit ’n gebrekkige maatstaf, maar nie heeltemal betekenisloos nie. Die departement van onderwys het die afgelope jare moeite gedoen om te benadruk dat te veel klem in die verlede op dié enkele syfer geplaas is.

Is daar dan ’n beter maatstaf?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.