DIE hommeltuig wat genl. Qassem Soleimani gedood het, het nie net uit die lug aangeval nie. Die Amerikaanse militêre besetting in die Midde-Ooste duur al van 2003 met Bush Jr. se administrasie se besluit om ná die 9/11-aanval in 2001 ’n oorlog in Irak te voer ten einde ’n regimeverandering daar te stel.
Pres. Barack Obama het gedurende sy tyd probeer om uit die streek te onttrek, maar was onsuksesvol. Toe Donald Trump hom opgevolg het, was die MAGA-leier (Make America Great Again) se fokus meer op binnelandse prioriteite, en was ekonomiese sanksies die hoofprioriteit.
Wat die besluit makliker gemaak het, was ’n toename in die produksie van olie en natuurlike gas in die VSA, wat afhanklikheid van olie in die Midde-Ooste van die tafel gehaal het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Artikel 25: Hemel, minstens praat ons