Só hou jy suksesvolle, maar geldelik sukkelende studente in...

GELD VIR GRADE

Só hou jy suksesvolle, maar geldelik sukkelende studente in die stelsel

JONATHAN JANSEN sê ons moenie twee keer dink om slim studente oor finansiële hekkies te help nie. Dis hoekom hy nou ’n nuwe fonds stig.

NKOSINATHI Gumede* is in die moeilikheid. Hy is 'n mediese student in sy vierde jaar aan 'n top-universiteit in Kaapstad en sy punte is onverbeterlik. Hy was in 2015 in die nuus toe hy nege onderskeidings in matriek gekry het by 'n townshipskool in KwaZulu-Natal.

Toe hy begin studeer het, het hy dadelik begin om vir kinders van die township Khayelitsha private lesse te gee. Hy is 'n modelstudent wat alles reg gedoen het. Toe loop alles skeef ...

Alles was net te veel..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.