Boucher sal moet bontstaan om die verwonde Proteas te red

KRIEKET

Boucher sal moet bontstaan om die verwonde Proteas te red

Mark Boucher is mededingend, strydlustig en gereed om te wys dat hy as afrigter dieselfde hoogte kan bereik as toe hy nog self gespeel het, skryf LUKE ALFRED.

EINDE verlede jaar, aan die vooraand van die toetsreeks teen Engeland, het die nuwe Protea-afrigter, Mark Boucher, na die span as ’n “verwonde buffel” verwys. Ons is nou ’n bietjie meer as halfpad deur dié reeks – die telling is 1 elk – maar ons moet nog sien in presies watter toestand die buffel is.

Met die derde toets wat op 16 Januarie op St. George’s in Port Elizabeth begin het, wonder ons nog of die buffel mank voortstrompel, en of daar tekens is dat ’n stormloop na vorige glorie net ’n hoefstamp ver is.

Beskadig, maar trots..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X