Maak seker van die feite, en probeer mense se gedrag...

LANDSTROTS

Maak seker van die feite, en probeer mense se gedrag behoorlik verstaan

In hierdie verdeelde land is rugby 'n kleinood wat mense bymekaar bring, en dís iets wat ons moet koester, maan LUKE ALFRED.

DINSDAGAAND in Japan het die Bokke se derde keuse op skrumskakel, Cobus Reinach, 'n driekuns van drieë gedruk en sy span met 66-7 teen Kanada laat seëvier in die Wêreldbeker-rugbytoernooi. In die eerste van hierdie drieë het Reinach aan die blindekant deurgeskiet, homself in 'n spasie so groot soos Saskatchewan bevind en net die Kanadese heelagter gehad om te klop.

Hy sou na S’bu Nkosi aan sy buitekant kon aangegee het, maar het besluit om liewer 'n tikskoppie oor die heelagter te probeer. Hy het die bal weer in die hande gekry en 'n glorieryke drie gaan druk.

Dat Reinach nie na Nkosi aangegee het nie, bewys bo alle twyfel dat hy 'n rassis is. Soos wat hy laat waai het na die doellyn, het Reinach sy wit baasskap gewys deur sy spanmaat te ignoreer en die glorie vir homself te eis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.