Luke Alfred is 'n skrywer en ervare joernalis wat al onder meer vir die Sunday Times, The Guardian en Cricinfo geskryf het. Sy nuutste boek, saam met Ian Hawkey, is Vuvuzela Dawn wat handel oor 25 onvergeetlike sportgebeure in Suid-Afrika tussen 1994 en 2019.
SPOORLANGS
So ry die trein, so bly die trein
Hy mis die swaar eetgerei, die servette so groot soos Bedoeïentente en eau-de-cologne-besprinkelde oumas met suiglekkers in hulle groot handsakke. LUKE ALFRED reis saam met sy pa van Johannesburg na Kaapstad op die Shosholoza Meyl, en voorspel dat die verkrummelende spoor na ’n reuse-treinramp lei.
Deel
SOMS breek ons treinherinneringe die oppervlak soos vlietende glimpse van ’n sneltrein in die verte.
Myne voer my terug oor 40 jaar, selfs meer, na oornagreise van Parkstasie in die middel van Johannesburg om krieket te gaan speel teen Grey College in Bloemfontein. Vir baie jare was daar togte na Port Elizabeth, reise saam met eau-de-cologne-besprinkelde oumas met ’n geheime voorraad suiglekkers in hulle groot handsakke.
Die opwinding bou saam met die trein wat stadig wegtrek uit die reënerige stasie met sy lemmetjiegroen strepe teen die plafon...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Luke Alfred
JoernalisLuke Alfred is 'n skrywer en ervare joernalis wat al onder meer vir die Sunday Times, The Guardian en Cricinfo geskryf het. Sy nuutste boek, saam met Ian Hawkey, is Vuvuzela Dawn wat handel oor 25 onvergeetlike sportgebeure in Suid-Afrika tussen 1994 en 2019.