Is ons in die ruimte-era regtig nog afhanklik van kabels wat vastelande derduisende kilometers van mekaar af al met die seebodem langs verbind?
Ons is, maar daar is niks primitiefs aan daai kabels nie. Dis veseloptiese kabels, wat die vinnigste en betroubaarste manier is om data te versend, veral oor sulke groot afstande en in die enorme hoeveelhede wat deur die internet gegenereer word.
Satellietkommunikasie en ander soorte kabels is stadiger, bied minder bandwydte, is minder betroubaar en kan nie sulke groot volumes hanteer nie. Terloops, die eerste suksesvolle transatlantiese telegraafkabel is al in 1858 in bedryf gestel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die slimste, oulikste én onnodigste nuwe tegnologie