Om deur ’n wond asem te haal

KLUTS SKOONS KWYT

Om deur ’n wond asem te haal

‘Mammie, Ma, djy moetie doodgaan nie. Seblief toggie,’ huil haar kind oor die foon. En toe raak sy soos ’n verwonde tierwyfie, magteloos om haar welpies by te staan, skryf ANASTASIA DE VRIES.

TOT nou toe was ek soos ’n peuter in ’n modderpoel oor diese afsondering. Kosbare alleentyd. Soms het ek sommer hardop in die huis loop en lag, huppelend tussen die slaapkamer en kombuis, meestal kaalstert soos die dag toe ek vir dié ou wêreld gebore is.

Suster Sonskyn op steroïede, dié was ek. Weliswaar een wat deesdae erg sukkel om te fokus op studie en werk. Maar môre is tog nog ’n dag.

En toe is dit voorverlede Sondag. Die gebruiklike daaglikse oproep van my meisiekinners agter die rug. Hulle is oukei. Ek is oukei. Ons gaan oukei wees. Toe lui my foon. Ainé, bloed van my bloed. Weer? ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.