TWEE gebeurtenisse in my eie familie se geskiedenis staan vir my uit, gebeure waaraan ek as kind gereeld herinner is: my oupa is in die Groot Griep van 1918/19 dood, 'n paar maande voor my pa se geboorte, en die Groot Depressie van die 1930’s het erge lyding veroorsaak wat vir dekades daarna nog gevoel is.
Dekades van nou af gaan vandag se jong mense aan hulle kinders en kleinkinders van 2020 vertel. Wat gaan hulle alles oor dié vreemde, traumatiese jaar sê?
Mense gaan natuurlik veral oor die coronavirus praat...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.