DIE bloedige aanval op die Amerikaanse wetgewende gesag op 6 Januarie was die onvermydelike gevolg van Donald Trump se narsisme en minagting van die demokrasie, en dit sal altyd boaan die lys wees as die geskiedenis sy nalatenskap beoordeel.
Jacob Zuma se basiese instinkte en optrede as 'n opper-hoofman eerder as 'n president van 'n demokratiese regstaat moes al op 18 Desember 2017 vir ons gesê het dit gaan in rampspoed (en waarskynlik die tronk) eindig.
Sy huidige brutale uitdaging van die oppergesag van die reg om sy eie korrupsie en groteske wanbestuur te verskuil, sal ook boaan die lys wees as sy nalatenskap eendag beoordeel word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KATTE EN MUISE
Zuma se botsing met die Grondwet was onvermydelik
MAX DU PREEZ probeer uitpluis hoe 'n verskynsel soos Jacob Zuma in Suid-Afrika moontlik was.
Deel
DIE bloedige aanval op die Amerikaanse wetgewende gesag op 6 Januarie was die onvermydelike gevolg van Donald Trump se narsisme en minagting van die demokrasie, en dit sal altyd boaan die lys wees as die geskiedenis sy nalatenskap beoordeel.
Jacob Zuma se basiese instinkte en optrede as 'n opper-hoofman eerder as 'n president van 'n demokratiese regstaat moes al op 18 Desember 2017 vir ons gesê het dit gaan in rampspoed (en waarskynlik die tronk) eindig.
Sy huidige brutale uitdaging van die oppergesag van die reg om sy eie korrupsie en groteske wanbestuur te verskuil, sal ook boaan die lys wees as sy nalatenskap eendag beoordeel word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.