Vergeet eers die praatjies oor rassisme – ons moet fokus op integrasie

OM BETER TE VERSTAAN

Vergeet eers die praatjies oor rassisme – ons moet fokus op integrasie

Dit bring ons nêrens om mekaar in ons gesprekke oor sake van die dag te wil indeel in kampies van goed of sleg, eerlik of leuen, en werklikheid of versinsel nie. Ons moet uitkom by die onderliggende probleem: Suid-Afrikaners se afsonderlike lewenservarings, betoog PIET CROUCAMP.

DIE media in Suid-Afrika kry nie altyd die krediet nie vir die feit dat dit eers apartheid se benarde psigologie oopgekloof het, en uiteindelik ook 'n enorme rol gespeel het om die ANC se verwoesting van demokratiese instellings te ontbloot.

Wel, die konsep “media" is dalk nie eerlik nie; dit was eintlik net sekere dele van die media. 

Die afgelope week het “die media" weer derms geryg op 'n wyse wat vra vir introspeksie. Twee voorvalle wat wyd in die media aandag gekry het, kan beskryf word as tipies Suid-Afrikaans:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.