POLITIEKE NOTABOEK | Dis White Spiritual Boy of totale waansin

DIÉ WEEK IN DIE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Dis White Spiritual Boy of totale waansin

Dit is óf die grootste skandaal in Suid-Afrika se geskiedenis, óf die vreemdste oomblik in ons nasionale politiek – en daarmee saam die tragiese, vernederende einde van ’n veteraan-politikus. MAX DU PREEZ skryf oor Tokyo Sexwale, White Spiritual Boy-agent, se bisarre perskonferensie, oor die steun vir die DA wat taan, en Jacob Zuma wat die hulp van die voorvadergeeste inroep.

IS dit ’n skandaal van monumentale proporsies wat die regering kan laat val, of is Tokyo Sexwale se geestesgesondheid dalk onder verdenking?

Vir meer as twee uur lank Donderdagmiddag het Sexwale, oudpremier en oudminister, sy vreemde bewerings dat ’n anonieme skenker triljoene rande aan die Suid-Afrikaanse Reserwebank oorbetaal het, probeer verduidelik. Biljoene daarvan is intussen gesteel, sê hy.

Die reserwebank en die nasionale tesourie het vroeër die week ontken dat daar so ’n belegging by die bank is en gesê Sexwale het vir ’n bedrieëry (scam) geval...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.