NOTA BENE | Meer as net siepsop-en-braaiboud vir Ace

ARROGANSIE KOM TOT 'N VAL

NOTA BENE | Meer as net siepsop-en-braaiboud vir Ace

Dis nie ‘Nag, Generaal’ nie, dis ‘Nag, Sekretaris-generaal’. Maar benoude katte maak benoude spronge.

NES Jacob Zuma het Ace Magashule vir jare met (politieke) moord weggekom. Hulle het gedink die raasbekke in hulle eie dampkring, die media se wye dekking van hulle manewales en Cyril Ramaphosa se suutjies-suutjies-benadering beteken hulle is onaantasbaar.

Nou is Zuma bankrot en wag op 'n tronkvonnis, en Magashule is verneder, weggejaag, geskors en wag om uit die ANC geskop te word. Só kom arrogansie tot 'n val.

As Magashule nie ná die brief van die ANC laas week dat hy geskors is van mediahuis na mediahuis gehol en sy eie partyleiding beswadder het nie, en as hy nie soos 'n skoolseun vir Ramaphosa probeer “skors” het nie, sou die NUK-vergadering van die naweek dalk anders verloop het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.