NOTA BENE | Daar is Cyril, en dan is daar die ANC

IN DIE NUUS

NOTA BENE | Daar is Cyril, en dan is daar die ANC

MAX DU PREEZ skryf oor die skisofrenie in die regerende party, Dag Zero in Nelson Mandelabaai en die raaisel van die DA wat agteruitboer.

AAN die een kant het ons vir Matamela Cyril Ramaphosa, en aan die ander kant die res van die ANC. Twee parallelle heelalle.

Ramaphosa ruk sy voetslepende minister van energie, Gwede Mantashe, in die bek en maak private kragopwekking met ’n pennestreep makliker.

Hy maak ’n groot indruk by die G7-beraad en dit werp gou goeie vrugte af...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.