NOTA BENE | ’n Opstand volgens enige definisie

WOELINGE OP WOENSDAG

NOTA BENE | ’n Opstand volgens enige definisie

MAX DU PREEZ het intelligensie- en sekuriteitspesialiste geraadpleeg en probeer sin maak van die aard van die huidige aanslag op die staat.

OF ons dit nou ’n insurreksie, ’n insurgensie, ’n teen-revolusie of wat ook al wil noem, die feit bly staan dat laas week se sabotasie van ekonomiese teikens en strategiese instellings ongetwyfeld ’n georkestreerde aanslag op die staat en die verkose regering was.

Daar is geen aanduiding dat die magte daaragter al vasgetrek of selfs bo twyfel geïdentifiseer is nie, ook nie of nog aanslae verwag kan word nie.

Al wat ons vir seker weet, is dat dié magte en individue uit die kamp van Jacob Zuma en die RET-faksie kom, dat belangegroepe buite die ANC betrokke is en dat die doel is om pres. Cyril Ramaphosa ten alle koste te ondermyn en uiteindelik as ANC-leier te vervang...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.