NOTA BENE | Hier kom prinses Lindiwe en prins Duduzane

'N NUWE GEDAANTE

NOTA BENE | Hier kom prinses Lindiwe en prins Duduzane

MAX DU PREEZ skryf oor die RET-faksie se Trojaanse perde, Jacob Zuma se Stalingrad Seisoen 28 en Enoch Godongwana se vars briesie.

DIE RET-faksie is dood, lank lewe die RET-faksie – in ’n nuwe gedaante.

Cyril Ramaphosa se krag lê daarin dat daar op die oomblik niemand in die ANC is wat hom werklik as leier kan uitdaag nie. Die party moet oor 16 maande ’n nuwe leierskorps verkies.

Die mees prominente Zuma/RET-leiersfigure is nou uit strategiese posisies gerangeer of geskors en die oproer van 9 Julie het hulle verder ongewild gemaak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X